You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Angelique Potgieter

Angelique Potgieter

 

Angelique Potgieter is onlangs as Mej Kalahari Kuierfees 2007 aangewys en sy is baie mooi, maar wat die mense (gewoonlik die oppervlakkige ouers) wat inskryf vir die soort simpel kompetisies nie besef nie is dat hulle eintlik maar moderne weergawes van prostitute is.

Ek meen dit is tog net ou mans wat perv oor die jong blaartjies wat fokkol tussen die ore het. Die meisies is onder die hopelose wanindruk dat Liewe Jesus hulle gaan sedn omdat hulle so pragtig en dom is, maar eintlik verskaf hulle net tydelike verlossing vir Die Manne (jonk en veral oud).

Angelique Potgieter, 'n compulsive skoonheidskompetisie inskrywer, is nie 'n mens nie; sy is 'n pop. Sy weet nie wat dit is om te lewe of stout te wees nie. Al wat sy kan doen is om te paradeer. How very very sad.

Angelique vat my raad en wys vir jou simpel ouers dat ware skoonheid nie aan- en afgesit kan word nie.

Wie weet miskien is Angelique Potgieter dan nie so dom nie. Ek hoop rOrig sy is nie, maar om hemelsnaam stop net die skoonheidskompetisie nonsense en word 'n mens.

Terloops, dit beteken nie jy moet na die kerk toe hardloop nie - dit sou nou behoorlik "van die wal tot in die sloot" raad wees.