Ek kyk nie sepies nie want ek kyk nie stront nie - so die 1ste keer wat vir Angelique Pretorius gesien het was op Kruispad (Deon Opperman se nuwe drama op KykNet). En ek moet sy met haar 1ste verskyning het ek gedink die girl is 'n Hottie. Haar karakter se naam is WILMIEN BRITS. Hopelik sien ons heelwat meer van die stunner! Sy is ook bekwaam in Taekwon-do. Homepage: http://www.angeliquepretorius.co.za/
Registered users are able to contact Angelique Pretorius for business/professional purposes & opportunities.
Another reason to register now!