Ek kyk Idols maar net vir die lekkergirls. Die jaar is Carla Louw sekerlik die wenner van daai kategorie. Sy kom van Petoors af en sy is in 1987 gebore. Sy is nou wel nie die nuwe Kelly Clarkson nie, maar sy het beslis genoeg charisma om sukses as 'n sanger te behaal. En daai lyfie!!