You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Charlene Truter

Charlene Truter

 

Ek het die week die eerste keer vir Charlene Truter gesien op Pasella (ek kyk nie rĂªrig SABC nie) en ek was blown away. Dit was die episode waar Charlene met denim op 'n fiets rondgery het. Ek het daar en dan besef die hottie moet op Ubuhle.com verskyn! Sy is BAIE lekkerder as Cindy Nell.

Haar website het ook 'n paar (maar nie genoeg) sexy fotos van die stunner.

Charlene Truter laat my SABC wil kyk!

Homepage: http://www.charlenetruter.com/