You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Diaan Lawrenson

Diaan Lawrenson

 

Ek het die week vir Diaan Lawrenson op Coenie se Kwêla gesien. Sy het my nogal beindruk. Ek kyk nie 7de laan nie (ek pes sepies) maar hopelik gebruik sy 7de laan as 'n platform.