Elma Postma het bekendheid verwerf as Dezi in die sepie 7de laan en as 'n nuwe aanbieder op Kyknet se ontbytsake. Nou is Elma Postma egter baie meer in die nuus as aanbieder van die realiteitsprogram Boer soek 'n vrou.
Registered users are able to contact Elma Postma for business/professional purposes & opportunities.
Another reason to register now!