Erica Wessels is tans bekend as "Hoop Beneke" in Orion, Kyknet se uitmuntende nuwe Afrikaanse drama. Erica is ook 'n wenner van die Fleur-du-Cap aktrise prys.
Nou speel Erica Wessels 'n selferkende flerrie in Mnet se nuwe drama reeks Vallei van Sluiers