You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Jana Fischer

Jana Fischer

 

Jana Fischer speel die rol van eks-model, Monique van Rhijn, in kykNET se nuwe Afrikaanse dramareeks, Vallei van Sluiers. Jy't haar al waarskynlik op die verhoog of in 7de Laan en Villa Rosa gesien, sy was selfs vir 'n rukkie 'n lugwaardin (in die regte lewe). Maar hierdie jong aktrise is mal oor SA, en dis hiƩr waar sy wil bly.