You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Jo-Lize Uys

Jo-Lize Uys

 

Jo-Lize Uys is die girl wat op 19 getrou het en op 22 die 2007 Mev. SA titel verower het.

Sy is jonger as 2007 se Mej. Suid-Afrika.

Jo-Lize Uys is 'n boorling van Bronkhorstspruit en sy gee Engels daar.

Ek wil graag in haar klas wees!!