You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Lika Berning

Lika Berning

 

Lika Berning (neƩ van den Bergh) is die nuwe gesig in Feast of the Uninvited. Lika lyk vir die skrywer baie soos Jennifer Connely en dit is NIE 'n slegte ding nie.

Lika speel ook tans in die sepie Binnelanders.

Wens net meer is bekend oor die donkerkop.

Lika alle sterkte vir jou!