You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Mandie Coetsee

Mandie Coetsee

 

Mandie Coetsee is nou oulik. Sy is die aanbieder van Kyknet se Reise en Soetkyse. Al kom Mandie van The Capital of Pretence, Pretoria, af is die girl niks pretentious nie.

Mandie moet om Godswil net nooit in 'n sepie act nie!! Jy is heeltemal te koel daarvoor. Maar bly op die kassie!