You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Marguerite Wheatley

Marguerite Wheatley

 

Sy het al in Egoli en Binnelanders verskyn en het Poena se suster gespeel in Poena is koning, waarin sy ook vlugtig 'n bietjie bostukloos verskyn het. Sy was in Generations vir a ruk, en nou werk sy nogsteeds op MK as aanbieder sowel as SABC sport. In 2006 het Marguerite Wheatley op 24 die Peoples Magazine Crystal award gewen vir "best newcomer to music/stage/screen".

Marguerite Wheatley het ook verlede jaar in daai boere oorloog drama verskyn saam met Marius Weyers en Anna-mart van der Merwe wat Katinka Heyns geregie het. Sy't a cameo rol in Bakgat waar sy die ou so bliksem wat haar selfoon steel en sy's die een wat so hol in die windhoek lager advertensie.

In 2009 het Marguerite Wheatley se ster behoorlik geskiet. In die big-budget fliek Invictus, vertolk sy die rol van Francois Pienaar se vrou. Blykbaar is sy die warmste ding in die politiese gemotiveerde rolprent want by die box office het dinge nie so goed verloop nie.

Sy is tans betrokke met teaterwerk in die kaap.