You're not logged in. Please log in or register.

Ubuhle header

Rolanda Marais

Rolanda Marais

 

Rolanda Marais speel die rol van Stephanie in Mnet se sepie, Binnelanders.

Met haar klassieke "English Rose" voorkoms gaan sy sekerlik nog baie op Suid-Afrikaanse skerms gesien word.

Beeldskoon is sy inderdaad, maar daar is nog baie vrae oor haar vernuf as aktrise.